Die vlinderdief

Die vlinderdief

Auteur : Marita Van Aswegen

Date de publication : 2022

Éditeur : LAPA Uitgewers

Nombre de pages : 64

Résumé du livre

"Karla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het – en nou kan haar ma dalk haar werk verloor!Saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red – saam met haar ma se werk.Hierdie boek, die eerste titel in 'n nuwe reeks, is 'n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers deur Marita van Aswegen en pragtig geïllustreer deur Cheslea Taylor."--

Connexion / Inscription

Saisissez votre e-mail pour vous connecter ou créer un compte

Connexion

Inscription

Mot de passe oublié ?

Nous allons vous envoyer un message pour vous permettre de vous connecter.