MAGGIE
Auteur : MAGGIE JOOSTE.
Date de publication : 2020
Éditeur : TAFELBERG
Nombre de pages : Non disponible
Résumé du livre
Maggie was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na 'n konsentrasiekamp gestuur. Hier ervaar hulle honger, onsekerheid en verlies, maar ook die goedhartigheid van Britse soldate. 'n Verhaal van swaarkry en erge ontbering, maar ook van medemenslikheid en vriendskappe oor vyandsgrense heen.