Lewe Met Vreugde

Lewe Met Vreugde

Auteur : Nina Smit

Date de publication : 2012

Éditeur : Christian Art Distributors

Nombre de pages : 320

Résumé du livre

'Blydskap is die vlag wat op die kasteel wapper om te wys dat die Koning tuis is.'Nina Smit moedig lesers aan om hul geloof vreugdevol uit te leef op haar kenmerkende, praktiese manier waarmee elke leser sal kan identifi seer. Lewe met vreugde bevat inspirerende oordenkings vir elke seisoen van jou lewe, met pragtigebinne-ontwerp en bemoedigende inhoud rondom temas soos:Liefde maak jou gelukkigVreugde is 'n keuseGebed is 'n vreugdeVreugde te midde van swaarkryJou enigste hoopHoe om elke dag voluit te leefHoop kyk vorentoeDie liefde van God.

Connexion / Inscription

Saisissez votre e-mail pour vous connecter ou créer un compte

Connexion

Inscription

Mot de passe oublié ?

Nous allons vous envoyer un message pour vous permettre de vous connecter.