101 avonture saam met God (eBoek)

101 avonture saam met God (eBoek)

Auteur : Lizette Murray

Date de publication : 2016-02-04

Éditeur : Christian Art Kids

Nombre de pages : 124

Résumé du livre

Die lewe is ’n groot avontuur – veral as jy nog ’n kind is wat elke dag nuuskierig na nuwe dinge soek. Lizette Murray herinner kinders aan hul grootste Reisgenoot in 101 AVONTURE SAAM MET GOD. Met die 101 oordenkings nooi Lizette Murray kinders saam met haar op ’n reis van stories vol opwinding wat hulle oë sal oopmaak vir die klein én groot wonders in die wêreld. Die kort stories wys op hulle vlak vir kinders hoe God in elke avontuur – goed of sleg – saam met ons is. Die boek sluit ook af met en ’n paar lekker speletjies. 101 AVONTURE SAAM MET GOD sal kinders intrek in die avontuur wat God spesiaal vir hulle gemaak het.

Connexion / Inscription

Saisissez votre e-mail pour vous connecter ou créer un compte

Connexion

Inscription

Mot de passe oublié ?

Nous allons vous envoyer un message pour vous permettre de vous connecter.