Web

Web

Auteur : Naomi Meyer

Date de publication : 2017

Éditeur : Queillerie

Nombre de pages : 333

Résumé du livre

"Sophia se kind is weg. Dalk is sy self ook weg. Haar man is by haar in hul huisie langs Cloetesville, maar sy wonder nietemin soms waar hy is. Sophia droom van Pompeii en van wegloop - weg van elke dag se sleur by die sukkelende webwerf, die baie werkspolitiek en haar man se speurderwerk wat hom aan soveel gesinstragedies blootstel. 'n Jeugliefde staan boonop een dag voor haar in die supermark en krap alles verder deurmekaar. En heeltyd ruik 'n mens die rook: Stellenbosch-kampus is aan die brand. Dan word Sophia ontvoer. Het die man wat haar wegraap - weg, soos sy die heeltyd gedink het sy wil wees - iets met Magriet se verdwyning te doen? Waar is haar kind? In Naomi Meyer se debuutroman word die Boland en Suid-Afrika se brandpunte helder verlig deur die storie van 'n wit gesin met een bruin kind, hul huiswerker en die vangweb van die geskiedenis"--Page 4 of cover.

Connexion / Inscription

Saisissez votre e-mail pour vous connecter ou créer un compte

Connexion

Inscription

Mot de passe oublié ?

Nous allons vous envoyer un message pour vous permettre de vous connecter.